advertisement
Question
Posted by: neelsie | 2009/01/30

Depressie vriendin

Ek het my vriendin 12 maande gelede ontmoet en van die begin af was dit moelik om haar te lees. Sy is teruggetrokke, skaam en wil nie eitlik praat. Ek kon die idee kry sy is bang vir mense. Na 3 maande verval sy in depressie en word na `n kliniek verwys vir 3 weke. Sy huil, wil net slaap, eets niks en wil niks doen. Ek probeer ondersteun, besoek gereeld, maar sy wil nie praat hoekom sy so voel. Na 3 weke word sy ontslaan en sy voel baie beter. Een aand gee sy my `n boekie wat hulle haar by die kliniek gegee het om al haar gedagtes neer te skryf vir my om te lees. Sy is deur haar werkgewer verkrag en misbruik. Sy het dit net vir haarself gehou en kon nooit met iemand praat omdat sy haarself altyd eenkant gehou het. Sy was ook te bang om `n klag teen hom aanhandig te maak. Dit als het gebeur sowat `n jaar voor ek haar ontmoet het. Intussen het die werkgewer afgetree (ja, dis nogal `n ou man ook ) Met haar nuwe werkgewer voel sy gemaklik en werk lekker. Sy voel partykeer bietjie hartseer, slaap sleg, nie honger. (Ek wil net noem, omdat ek baie vir haar omgee en wil help, probeer ek so min as moontlik druk op haar plaas met ons verhouding. Ek gee haar drukkies en soentjies, maar ons slaap nie saam. Ek weet sy is baie bly ek is in haar lewe, en sal enige iets doen om my gelukkig te hou. Maar ek is so bang ek doen iets wat verkeerd is. Iets wat daai man gedoen het, en haar dan weer ontstel) Toe 3 weke gelede verval sy weer in depressie. Sy word weer opgeneem in die kliniek. Op die oomblik is sy nog steeds daar. Nou wil ek???????. Ek is frustreerd, kwaad, wens sy wil nou regkom, verlang, verward! Hoe help ek haar? Ek wonder somtyds of ek dit in my lewe nodig het. Los haar en beweeg aan? Maar ek kan nie. As sy my nou verloor, sal sy heeltemal opgee. So, ek het myself aan iets gebind waar ek nie kan uitkom. En glo my, ek sal haar nie in haar tyd van nood verlaat nie. Ek voel daar kan vir ons `n toekoms wees, maar hoe help ek? Help met raad asb. Met wie kan ek praat? As sy nou by die huis is, en voel weer sleg, is daar iewers `n groep of iemand wat sy kan -|- ak en gemaklik kan voel om teenoor oop te maak oor wat haar pla?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Sounds like a serious Depression, with other related problems, so its good to hear she is seeing a shrink and has been in a clinic to get proper treatment for this. If she is talking about her feelings and problems with her doctor, she may not need to discuss them with you at all, so rather just encourage her to keep seeing her doc and to keep on with the treatments. Obviously you want to help, but distracting someone from their central focus on working with a proper shrink to solve their problems can actually be unhelpful

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Mandi | 2009/02/02

Hi Neelsie,

I was in the same situation. It took me a long time to realize that the other person was draining all my energy. I would be in a good mood one minute, but after spending a couple of minutes with her, I felt down and blue. I then had to work hard to get myself positive again, only to have her bring me down again. I know that none of this was her fault, but I just couldn' t give so much of myself anymore. I had to draw a line and walk away.

I' m not saying you should do the same, but make sure you are emmotionally strong enough to commit to this kind of relationship. The following web site was epecially helpful: www dot have-a-heart dot com. Good luck to both of you!

Reply to Mandi

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement