advertisement
Question
Posted by: Te jonk | 2002/10/25

Q.

Depressie, Selfmoord onder tieners, Hoe om jou tiener te help waar ouers skei

Probleem: Besig om te skei. Dogter baie selfbewus en het selfmoord probeer.
Ek het al selfmoord probeer. Loop met die gedagte in my kop rond. Wat sal met my dogter gebeur indien ek nie meer daar is? Ek sal lewe solank as wat my kind lewe.

2
user comments
Posted by: Cybershrink | 2002/10/26

Dear Te Jonk,
I agree with what ladylife says. There is a lot you can usefully do, as she suggests, to help your daughter get through this difficult time in her life --- and consider counselling for her, so she can talk things through with a trustworthy person not directly involved in the divorce.
You sound as if you yourself are despairing, maybe depressed. Counselling for you from a friendly local shrink could be an excellent idea ; and possibly some medication to also help you get through the gloomy feelings. Looking after yourself will be an important part of protecting yout daughter.

Reply to Cybershrink
Posted by: Ladylife | 2002/10/26

Hallo daar 'Te Jonk' Verskoon tog maar maar my Afrikaans is nie van die beste nie.

Miljoene ouers skei daagliks ter wereld so dit alleen is nie n rede nie vir n kind om so sleg te voel dat sy self moord wil pleeg nie.

Jy se dat jy self ook al self moord probeer pleeg het en miskien, sonder dat jy dit sleg bedoel het is daar in jou dogtertjie se kop n idee geplaas wat se "As dinge te moeilik raak dan kan ek die seer maak laat verdwyn deur myself te laat 'verdwyn.'

Sonder enige twyfel is dit baie swaar vir almal wat betrokke is waneer twee mense gaan skei en dit kan dubbel so moelik vir die kinders wees as hulle sien hoe die egskeiding vir ma en pa totaal verskeur.

In sulke situasies is dit so belangrik dat die kind ten eerstens voel dat sy heeltemaal niks gedoen of gese het nie om haar ouers uit mekaar te laat gaan nie en dat al gaan ma and pa nou nie langer saam onder die selfde dak woon nie, is sy, die geliefde kind nog altyd net so veel bemind as voor die egskeiding.

Dit is belangrik dat haar Pa met haar praat en vir haar verduidelik dat al het dinge skeef geloop tussen hom en die dogtertjie se ma, dat hy sy kind nog net so lief as altyd het en dat hy altyd daar vir haar sal wees en dat sy hom ter enige tyd kan bel of met hom gesels.

Ma moet die selfde doen.

Probeer om nie haatlikke dinge oor die gewese eggenoot te praat nie want kinders het en Ma en Pa albei ewe lief.
Probeer om aan haar te verduidelik dat Ma en Pa nog altyd net so lief as altyd vir haar is en niks kan dit ooit verander nie. Sy moet nog altyd kan beskermd, veilig en nodig voel in die nieuwe situasie.

Dit klink vir my as of jy ook rond loop met n klomp groot seer maak gevoelens 'Te Jonk' so ek sou dink vir jou eie beswil so wel as die van jou dogtertjie dat jy naar jou plaaslikke sociale en sielkundigge dept gaan waar die regte, opgeleide mense en vir jou, en vir jou kind, hulp en advies kan verskaf.

(Jy kan altyd vir LIFE LINE bel as jy nie seker is nie waar en wie to kontak nie.)

Dit is baie pynlik as n verhouding nie langer werk nie maar dit is nie n rede om so moedeloos daar oor te voel nie dat en die ma en die kind altwee dan begin te dink aan self moord nie !

Jy het nog jou hele lewe wat vir jou wag vroutjie so gaan soek die hulp wat jy nodig het en wat jou weer nieuwe hoop kan gee en vir jou en vir jou dogter wat naar jou kyk vir lyding. Byt vas deur die moeilikke tyd mens, gaan kry die regte soort hulp vir julle altwee.
Julle albei kan nog baie plesier en lekker tye saam deurmaak in die toekoms so al lyk alles so donker nou, gee tyd, kry therapie en dinge sal weer beter word.

Drukkies - Ladylife

Reply to Ladylife

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement