advertisement
Question
Posted by: Jasmine | 2008/11/25

Depressie of is dit iets meer

Ek is ' n 40 jarige vrou, sukkel al jare met depressie. Ek het ook ET, (essential tremor) waarvoor ek behandel word. My probleem is egter dat my depressie buite beheer raak. Ek raak onredelik, het my man geskei, ek weet nou nog nie hoekom, het my werk bedank, slaap sleg op my beste so 4-5 ure ' n aand waar ek gewoonlik nie met minder as 8 ure oor die weg kon kom, en drink daagliks plus minus 2-3 glasse wyn. Ek is finansieel in die moeilikheid. Het nou ander werk gekry maar dit gaan nie goed en gaan dit moontlik nou ook verloor. Ek dink daagliks aan selfmoord, maar my kinders hou my nog lewend. Sou ek by ' n winkel instap, kry ek hart kloppings, en voel of ek nie asem kry nie. Ek wil hardloop, en sal soms ook dan net die pad vat vir ' n paar ure. Ek het nie ' n medies en dus ook nie die finansies vir mediese hulp. Wat gaan aan, is dit depressie of iets meer, is ek besig om dit te verloor, dit voel so. Ek, het 2 kinders en my pa woon ook by my, hy het 3 beroertes gehad en maak nie die lewe vir my makliker nie, hy weier om na ' n tehuis te gaan. Enige raad asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Sounds as though you have been making some hasty and less than wise decisions lately. Whether this is related to depression or not, well, you need to see a good local shrink for a comprehensive assessment, to clarify what's going on and what should be done about it. I'm sure this can be sorted out, but any good treatment plan depends on a good diagnosis, which depends on a good assessment

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement