advertisement
Question
Posted by: Katryn | 2009/01/21

Depressie - altyd?

Ek is geskei 1991 (2 dogters uit huwelik), te vinnig weer getroud in ' 92 vir sekuriteit, ouers is oorlede (3 weke uitmekaar) einde 1993, weer geskei in 1997, begin besigheid in 1998 - weer getroud in 2002 -verloor alles agv man wat hom alles toe-eien. 2 motors op sy naam gesit, geld oorgeplaas op internet in sy rekenings. Dis bietjie agtergrond. Ek is afgelope 11 jaar op anti-depressante en voel party dae soos ' n zombie. Ek werk op ' n plattelandse dorp en het pragtige vriendinne. Moet ek vir die res van my lewe aanhou om anti-dep te drink? Ek weet nie of dit die anti-dep is wat my so laat voel nie. Dis asof ek net bestaan, werk, eet, slaap en en en. Ek is op Cilift. Was by Provinsiale Hospitaal waar hul vir my Prosac gegee het en dit het hartkloppings veroorsaak - trug op Cilift. Was al by sielkundige en het beter gevoel maar na ' n ruk maar weer dieselfde. Ek het nie ' neigings'  nie. Dis asof my lewe voor my afspeel en ek daarna kyk asof dit iemand anders is. Ek weet die Here is lief vir my en ek praat elke oomblik van die dag met Hom want Hy is my alles, maar nog steeds ervaar ek hierdie " droom-wê reld"  waarin ek nie ek is nie!!!
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Whether you still need the antidepressants, or how long you might need them, is best to discuss with the shrink or other doc prescribing them, as he/she should have asessed you carefully and should be able to advise properly on this. Some people do indeed describe the sort of feeling you describe, when on some antidepressants. Seeing a psychologist may be more productive, though probably only if CBT ( Cognitive-Behaviour Therapy ) is used. Its very effective for Depression and many other problems. And the benefits last.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement