advertisement
Question
Posted by: E.S. | 2010/10/06

Depressie

Is daar ''n bloedtoets waarmee ek kan bevestig dat my gevoel van depressie medies is, of maar net circumstance related? Ek wil nie terug op anti-depressante as ek kan weet dat ek eerder maar net van werk en dorp moet verander nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo ES
Nee, daar is nie, maar 'n evaluasie deur 'n sielkundige kan jou help om te besluit of medikasie nodig is en of jy dalk terapie moet kry. Weghardloop van omstandighede help gewoonlik (ongelukkig) nie want mens dra die issues saam..
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Butterfly | 2010/10/06

Hi daar E.S,

Ek glo nie daar is bloedtoetse wat jy kan doen nie, ongelukkig. Miskien sal die dokter weet, maar ek " doubt"  dit.

Sterkte!

Reply to Butterfly
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/06

Hallo ES
Nee, daar is nie, maar 'n evaluasie deur 'n sielkundige kan jou help om te besluit of medikasie nodig is en of jy dalk terapie moet kry. Weghardloop van omstandighede help gewoonlik (ongelukkig) nie want mens dra die issues saam..
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement