advertisement
Question
Posted by: Ile | 2010/11/15

Depo-testosteroon

Bogenoemde is deur ''n endokrinoloog aan my man voorgeskryf vir lae testosteroonvlakke maar oor die naweek het my man gekla sy testikals trek op in sy liggaam en wanneer hulle wel gesak het is hulle baie kleiner. Oor die algemeen lyk dit of die inspuiting andersins werk rakende ereksie maar hy bekommer hom oor die verkleining. Voor die Depo het hy eers Nebido gebruik, eerste inspuiting het baie goed gewerk, tweede inspuiting het heeltemal die teenoorgestelde effek gehad waarna die dr vir hom Depo voorgeskryf het.

Kan die verkleining beteken hy is besig om steriel te raak agv die inspuiting, gaan dit regkom indien hy ophou met die inspuiting en watse ander alternatiewe is daar? Hy is 35 jaar oud en ons wil vroeg volgende jaar IVF probeer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ile
Die dosis mag dalk vir hom bietjie hoog wees - gewoonlik herstel die testikel grootte tot normaal en hervat sperm vorming weer sodra die testosteroon inspuitings gestaak word. Het julle dit al met die endokrinoloog bespreek?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/15

Hallo Ile
Die dosis mag dalk vir hom bietjie hoog wees - gewoonlik herstel die testikel grootte tot normaal en hervat sperm vorming weer sodra die testosteroon inspuitings gestaak word. Het julle dit al met die endokrinoloog bespreek?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement