advertisement
Question
Posted by: Salome | 2011/01/06

DCIS in bors, estrogeen blokkers vs been digtheid, depressie

In 2006 het ek bestraling gehad op linker bors agv Ductal Carcinoma In Situ wat patologies vasgestel is. Ek het toe reeds 10 jaar HRT aanvullings gebruik (Estraderm plakkers). Pogings om af te gaan van estrogeen plakkers het by verskeie geleenthede gefaal (verswakte konsentrasie, geheue, depressie, ens.) Daar is aanbeveel deur die onkoloog dat ek voortgaan met die estrogeen plakkers en dat ek vir 5 jaar ''n estrogeen blokkeerder moet neem. Ek het nog 6 maande oor voordat die 5 jaar verstryk vir die gebruik van die Faresten. Een van die newe effekte van die blokkeerder medikasie was dat my beendigtheid met 17 % verswak het sedert 2006. Dit is kommerwekkend.
As ek die blokkeerder staak, behoort ek die estrogeen ook te staak. Dan sit ek weer met al die probleme van vroeer. Ek het verlede week binne 2 dae verval in depressie toe ek die Estraderm plakker nie vervang het nie.
Los ek die blokkeerder en gaan aan met die estrogeen raak ek weer ''n hoe risiko vir kanker.
Anti depressante maak van my ''n totale zombie. Lewens kwaliteit is baie belangrik vir my. Ek weet nie wat om te doen nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Salome
Daar is middels wat mens kan neem om jou beendigtheid te verbeter soos Femodene met kalsium en vit D aanvullings. Watter antidepressante het jy al probeer? Daar is so baie op die mark, mens moet baie keer maar net eksperimenteer met 'n paar verskillendes om die een te kry wat jou nie onaangename newe effekte gee nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Amanda | 2016/05/03

I use the following antidepressants for the last 5 year : Epitec 300 mg per day Venlor XR 150 mg per day Abilify 5mg per day Ek is bekommerd oor my beendigtheid wat nie goed is nie. Wil net weet of bogenoemde medikasie wat ek elke dag gebruik, my beendigtheid sal vererger.

Reply to Amanda

Posted by: Cyberdoc | 2011/01/06

Hallo Salome
Daar is middels wat mens kan neem om jou beendigtheid te verbeter soos Femodene met kalsium en vit D aanvullings. Watter antidepressante het jy al probeer? Daar is so baie op die mark, mens moet baie keer maar net eksperimenteer met 'n paar verskillendes om die een te kry wat jou nie onaangename newe effekte gee nie.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.