advertisement
Question
Posted by: Doggy mom | 2009/07/22

Daxie ears

My daxie is baie lief om te jag en ore word dan vreeslik vuil binne en later begin sleg te ruik. Dit jeuk ook en dan krap hy vreeslik. Sy ore is voorheen onder narkose deur veearts skoongemaak en ' n tipe oorgel is gegee om in te vryf. Ek sal graag wil weet hoe kan ek die ore op ' n gereelde basis skoonmaak sonder dat dit skade doen en sodat dit nie weer op die lange duur by die veearts en op oormedisyne uitloop nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Dear Doggy mom

Gebruik Oticlear 2-3 maal per week. Dit is 'n vloeistof wat jy binne die oor ingooi, masseer en dat die was wat uitkom skoonmaak. Gebruik ook Efazol daagliks op die kos. Dit hou die ore binne baie gesond.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: steph | 2009/07/22

my daxie had repeat ear infections &  did not respond to treatment from the vet. in the end the vet suggested i look up Blue power ear cleansing solution on the internet &  try it. It worked a treat! but be sure to take ur dog to vet first as he may well do great wth conventional treatment.

Reply to steph
Posted by: Chill | 2009/07/22

Die hond se ore is ontstoke, en die oorsaak moet uitgeskakel word. Dit behoort nie nodig te wees om ' n hond se ore aanhoudend te behandel, en dit kan selfs ' n aweregse uitwerking he.

Laat jou veearts bietjie kyk wat die probleem is, en volg sy instruksies.

Reply to Chill

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement