advertisement
Question
Posted by: LJ | 2011/08/18

Dalende dikderm

Ek het 3 jaar gelede ''n histerektomie gehad.(van onder af) Na die operasie het die ginikoloog gesê  dat my dikderm gedurende die operasie ook onder uitgekom het. Sy het gesê  dat ek een of ander tyd probleme gaan kry met die dikderm wat daal. Sy het gesê  dat ''n operasie gedoen word om die derm op te bind. die afgelope jaar vind ek probleme met dit. Tydens seks sê  my man voel dit soos ''n ballon wat vol water is. Ek het ook baie pyn die afgelope tyd, sukkel met winderigheid en wanneer ek bv hoes, voel ek iets wat hier onder is. Ek het myself geleer om maar my bene toe te knyp as ek hoes of nies. Ek is vreeslik bang vir operasies en wik en weeg maar of ek daraan moet laat werk. Kan dr asb viir my raad gee. Dan wil ek ook uitvind of ''n ginikoloog die operasie doen wat die derm opbind. Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

I think you may mean that there is a weakness in the vagina and the bowel prolapses into this weakness. In this case, a gynae would do the surgery.This condition is not life-threatening, so it is up to you to decide whether the discomfort warrants an operation for you.
Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2011/08/22

I think you may mean that there is a weakness in the vagina and the bowel prolapses into this weakness. In this case, a gynae would do the surgery.This condition is not life-threatening, so it is up to you to decide whether the discomfort warrants an operation for you.
Best wishes

Reply to gynaedoc
Posted by: mAGDA | 2011/08/20

HT 4 WEKE GELEDE HIST GEHAD (VAGINAAL) ASOOK DIE SURGICAL MESH WAT JUIS AFGESAKETE BLAAS,DERMS ENS VERHOED.. VOEL 100% EN WAS DI BESTE BESLUIT.... STERKTE EN GN SIEN DRINGEND JOU GYNAE....

Reply to mAGDA

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement