advertisement
Question
Posted by: Zina | 2009/10/07

Dagvardiging vir Onderhoud

Ek wil net die volgende uitvind. Het n dogtertjie van 3md by my gewese bf, Hy het elke keer n verskoning om nie die kind te sien nie, en dit is van geboorte af!! Ek het terug getrek na my ouers toe, het n werk onderhou my dogtertjie en myself.

Nou het ek my gewese ou gedagvaar met onderhoud, ek het regshulp gekry, Sy ma het my vandag gebel, en uitgeskel, ek is n slegte ouer, omrede ek nie met my eks n -|- rak wil aan gaan by n prokureur nie, en ek my kind vir die staat gee. Sy is bonop gepla met demono.

My rede hoekom ek nie saam met die eks n prokureur wil sien nie is Hy het my nog glad nie oor dit uit gevra nie, hy altyd terug gaan op sy woord, Hoe moet ek hom vertrou om te gaan doen wat hy se, teminste met die hofbevel is ONS kind verseker van onderhoud.

Is dit verkeerd van my, om so te redeneer. ??? As ek vat hy het nog nie eens sy kind gesien nie, nog minder klere of doeke of melkforum vir ons kind gekoop. Als kom tans uit my eie sak uit, en my eie Kraam moes ek ook betaal het..

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDivorce support expert

My deepest apology, but I do not understand Afrikaans at all. :(

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Whooz | 2009/10/27

Wat op dees aarde is " demono" ?

Reply to Whooz
Posted by: Trotse Afrikaner | 2009/10/23

I' ll second that ladyman...

Reply to Trotse Afrikaner
Posted by: Lady man | 2009/10/08

Then I sugest you start learning it, because according to me it it one of the most beautful languages in the wold.

Reply to Lady man

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement