advertisement
Question
Posted by: Betsie | 2011/02/17

Cyst''s

Wat veroorsaak Cysts en wat is dit en watse medikasie kan mens gebruik vir dit? Is dit gevaarlik?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Betsie
Hang af van watter Cysts jy praat - op die eierstokke is hormoonbehandeling nodig of dit moet dalk verwyder word as dit te groot is. Siste is gewoonlik nie gevaarlik nie maar sommige siste kan kankeragtig wees.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: betsie | 2011/02/17

Dit is cyts op die eierstokke en baarmoder my huis dr het my al hormoonbehandeling gegee en ander behandeling maar niks help en werk nie drie van die cyts is al 5cm groot

Reply to betsie
Posted by: al | 2011/02/17

Ek het PCOS en het ''n nuwe produk begin drink inofolic wat nogal werk. Het sover nie weer siste gekry

Reply to al
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/17

Hallo Betsie
Hang af van watter Cysts jy praat - op die eierstokke is hormoonbehandeling nodig of dit moet dalk verwyder word as dit te groot is. Siste is gewoonlik nie gevaarlik nie maar sommige siste kan kankeragtig wees.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement