advertisement
Question
Posted by: Nickey | 2008/11/26

Cushing syndrome

Middag dokter
My Yorkie is gediagnoseer met Cushing sindroom. Sy was nou al vir 3 geleenthede op Lysoden(spelling??). Sy was gister weer by die veeart vir ' n ondersoek, nadat bloedtoetse bewys het die medikasie is van geen hulp nie.
Die veearts het ' n sonar geneem en gese haar lewer en niere is vergroot en haar bynier is dubbel die grootte. Hy het weer bloed getrek om te toets vir haar lewer en niere. Haar suiker was ook hoog.
Is daar enige alternatiewe medikasie wat hy kan voorskryf? Ek is baie bekommerd en my hart is baie seer.
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Nicky

Cushings se siekte is soms moeilik om te beheer veral as die bloedsuiker hoog is. Daar is a middel met die naam van Selgian wat soms met groot sukses gebruik word. Vra jou veearts om die opsie met jou te bespreek. Oorsee is Vetoryl ook beskikbaar wat goed werk maar nie hier beskikbaar nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: FELICITY | 2008/11/26

I had a lab who after chemotherapy and high cortisone doses also got cushings and i gave her Hill' s l/d cans for a few months and then her cancer returned. Speak to your vet re specialised diets specifically for liver problems and I' m sure they can help.Good luck

Reply to FELICITY

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement