advertisement
Question
Posted by: Nickey | 2009/01/07

CUSHING SIEKTE

Naand dokter
Ek het so ' n tyd gelede u ge -|- ak om raad te vra vir my Yorkie wat gediagnoseer was met Cushing siekte.
Die veearts het haar toe op ' n baie sterk dosis Lysodren geplaas vir 2 weke. Sy was maar verlep in die tyd. Na die behandeling is sy ' n ander hondjie. Sy speel, drink normaal water, eetlus is normaal en die magie het baie verklein. Bloedtoetse het bewys die telling het van 96% verminder na 22%. Haar vel se pigmentasie het wel verdonker, maar ek gee nie om nie, solank sy weer beter is.
Ek wil graag vir ander diere-liefhebbers gerusstel dat Cushing vir seker beheerbaar is. Wees net geduldig.
Baie dankie vir u kosbare inset!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Nickey

Dankie vir jou positiewe terugvoer.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Marique | 2014/08/08

Goeie dag my een hondjie is so 3 weke gelede ook met cushings gediagnoseer my veearts hier in caledon sukkel egter al 3weke om die Lysodren te kry na vele rondvallery het ons maandag verneem dat 'n spesiale permit nodig is vir die pil. Om die gesondheids departement in die hande te kry is egter 'n saak van gebed is daar enige iemand wat dalk raad het sodat my woef haar medisyne kan kry? 076 795 1622

Reply to Marique

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement