advertisement
Question
Posted by: lee | 2010-09-08

Ct scan vs Sonar

Dokter,

Ek is bekommerd oor kanker (34jaar oud).

Ek wil weet watter metode is die doeltreffendste om enige kanker op te tel in my liggaam. Ek was al vir ''n ct scan (skoon), maar nou het my skoonpa gese ''n sonar is beter omdat dit ''n drie dimensionele beeld gee en hulle sal beter kan sien as met ''n ct scan.

Wat is u opinie? Ek wil nie vir bloedtoetse gaan nie, my pa se bloedtoetse was skoon en hy is oorlede aan longkanker (al het hy nie eens gerook nie!!!)

Baie dankie :-)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lee
Daar is nie 'n enkele metode wat effektief is vir alle kankers nie. Mens moet kyk of daar oorerflike kankers in jou familie is (bv bors of kolon) en dan spesifieke screening daarvoor doen. Mens kan jaarliks 'n papsmeer doen om serviks kanker te voorkom. Die beste is om jou dokter te vra om te kyk of jy weens aangebore geneigdheid of ander risiko faktore meer geneig sal wees tot sekere kankers, en dan daarop te fokus vir voorkoming. Sonar is beter vir sekere goed ( soos galstene, nier probleme ens) en CT werk goed vir ander probleme soos lewer siste, byniere ensovoorts.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-09-08

Hallo Lee
Daar is nie 'n enkele metode wat effektief is vir alle kankers nie. Mens moet kyk of daar oorerflike kankers in jou familie is (bv bors of kolon) en dan spesifieke screening daarvoor doen. Mens kan jaarliks 'n papsmeer doen om serviks kanker te voorkom. Die beste is om jou dokter te vra om te kyk of jy weens aangebore geneigdheid of ander risiko faktore meer geneig sal wees tot sekere kankers, en dan daarop te fokus vir voorkoming. Sonar is beter vir sekere goed ( soos galstene, nier probleme ens) en CT werk goed vir ander probleme soos lewer siste, byniere ensovoorts.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement