advertisement
Question
Posted by: Gina | 2010/07/27

CT Scan

Goeiedag Dokter,

Ek wil weet hoe ''n mens te werk moet gaan om ''n verwysing vir ''n ct scan te kry. Kan my huisdokter my verwys?
Dan wil ek ook asb weet of ''n ct scan kanker sal optel? Ek is bekommerd oor my longe - moet ek vra vir ''n bors en abdomen ct scan (ek wil my organe ook laat na kyk)? Weet u dalk wat die koste verbonde aan ''n ct scan is?

Baie dankie!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gina
'n CT scan is nogal duur en as jy spesifiek oor kanker in jou longe bekommerd is, is 'n borskas xstraal dalk baie goedkoper en waarskynlik net so effektief om abnormaliteite op te tel. Mens moet gewoonlik toestemming by jou mediese fonds kry vir CT en MR scans. Die scan se koste sal afhang van wat hulle alles doen.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: bird | 2010/07/27

Ek was vroer die jaar vir ct scan en eeg. Ek was bekommerd oor kanker.ek het my huis dok gaan sien en hy het my in die hospitaal laat inbook.ek dink dat prys gaan af hang van jou medies. Sonder medies is dit om en by 5000 rand... Sterkte. Ek ken die steress daar an verbponde. Maar vra jou gp om jou te verwys. Dan is dit goedkoper

Reply to bird
Posted by: Cyberdoc | 2010/07/27

Hallo Gina
'n CT scan is nogal duur en as jy spesifiek oor kanker in jou longe bekommerd is, is 'n borskas xstraal dalk baie goedkoper en waarskynlik net so effektief om abnormaliteite op te tel. Mens moet gewoonlik toestemming by jou mediese fonds kry vir CT en MR scans. Die scan se koste sal afhang van wat hulle alles doen.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement