advertisement
Question
Posted by: at | 2009/09/02

cs

ek hoor wat jy sê  cs....ja hy was baie skaam oor sy ma se gedrinkery shame man...nou met my suster gepraat haar dogter gaan darem iemand sien om mee te praat ......ek is so bly...sy ma wou glo weet waar is die verloofring wat hy vir haar gegee het.(sy het glo die ring vir hom terug gegee)...kan jy glo cs :( sy pla haar aan mekaar....sy sal maar haar nom moet verander.....kry haar so jammer...die speuders het haar ook nou ondervra......my suster sê  nou is sy weer in n toestand...gaan dit ooit ophou??

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Things look and feel awful right now, but though it may be heard to believe, it will be over, sooner than may seem possible. I'm a bit surprised to hear that detectives are involved in investigating a suicide, when it's so hard to get them to take actual crimes seriously enough.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: d | 2009/09/03

Hoekom ondervrae di speurder haar? Dink hulle sy het iets te doen met sy selfmoord? of vermoed hulle iets anders... Jong sy moet maar haar sel nom laat verander en gaan praat met  n sielkundige om alles te verwerk... sterkte vir julle

Reply to d
Posted by: at | 2009/09/02

ja dis sad paul....ons het almal van hom gehou....hy was stil en op sy plek....sy lewe het gedraai om haar.....hy word saterdag begrawe hy was maar 22 jaar ai die lewe is rof man ek sê  jou...

Reply to at
Posted by: Paul | 2009/09/02

Toemaar ek het dit, ai ek is bitter jammer.

Reply to Paul
Posted by: Paul | 2009/09/02

Askuus maar wat is die oorspronklike post nommer dat ek ook agter die kap van die byl kan kom asb.

Reply to Paul

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement