advertisement
Question
Posted by: miekie | 2010/08/11

Crestor -newe effekte

Hallo dr.
Wil net weet kan Crestor 40mg spierpyne en gevoeligheid veroorsaak?( is bewus ek kan meds. nie staak nie) Is ook gediagnoseer met fibromialgie, het ''n rumatoloog gespreek met verreikende gevolge. Was opgeneem met hartpalpitasies en angina, so ek wil nie weer daardie roete volg nie. Drink net Synap Forte as pyn te erg raak. Enige advies sal waardeer word. O ja, wat het van Heartdoc geword?
Groete uit ''n yskoue Roodepoort.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Miekie
Party van die forums word deur sponsors geborg en as die borg tydperk verval, moet die spesialis tydelik ophou - ongelukkig :-(

Dit kan spierpyne veroorsaak - sien
http://www.crestor.com/c/explore-crestor/side-effects.aspx

Jou dokter moet dalk net jou lewer en nierfunksies monitor.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Mr I Berger | 2010/09/28

53jr, baie fiks, 1m85, weeg 80 kg. Cholestrol effens hoog getoets. Op Crestor5. Kan dit ereksie probleme gee? Geniet al 29jaar gelukkige sekslewe met my vrou- nou hou ereksie nie lank genoeg, of sukkel met ejakulasie. Prostaat is reg.

Reply to Mr I Berger
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/11

Hallo Miekie
Party van die forums word deur sponsors geborg en as die borg tydperk verval, moet die spesialis tydelik ophou - ongelukkig :-(

Dit kan spierpyne veroorsaak - sien
http://www.crestor.com/c/explore-crestor/side-effects.aspx

Jou dokter moet dalk net jou lewer en nierfunksies monitor.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement