advertisement
Question
Posted by: Noenie | 2009-05-22

Crestor

My bene pyn soms veral as ek opstaan nadat ek gesit het. Dit is soos ' n styfheid en word beter nadat ek beweeg. Ek is 62 jaar oud en het nie enige kwale nie. Ek het voorheen die generiese tablet van Lipitor gebruik en my bene was toe ook seer. My GP het toe vir my Crestor (10mg) voorgeskryf. Is daar enige ander statiene wat gebruik kan word wat dalk nie die gevolge het nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Noenie

Daar is produkte wat nie die gewrigspyne veroorsaak nie. Jou dokter sal moet vasstel of die pyn is as gevolg van 'n statien en of daar dalk 'n neurologiese perifere rede daarvoor is. Bloed voorsiening na jou bene sal ook ge-evalueer moet word.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement