advertisement
Question
Posted by: Anita | 2011/09/17

Cozaar Bloeddruk pille

Hi Dr. Ek is nou vir 26 dae vir die eerste keer op Cozaar Comp. 1 tab. pd. My dr is met vakansie, help asb. In die oggend is my bloeddruk 117 oor 66 en my hart 59, 8h00 drink ek die pil en by 9.30 is ek soos ''n Zombie. My kop suis, ek kan nie my arms optel nie en ek is dronk. Dan gaan dit op so by 4h00 is dit 148 oor 91 en my hart 68. Ek sien ook nie lekker nie, Wat dink u.
Kan ek ''n sopie whisky drink in die aand? Is daar iets beter om te gebruik? By voorbaat dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Anita

Dit is moontlik dat die Cozaar nie geskik is vir jou nie. Jy sal 'n ander dokter moet konsulteer om 'n beter vorm van bloeddruk kontrole te kry. Jy ondervind slegte newe-effekte van die produk en teen laat middag is jou bloeddruk nie goed beheer nie.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement