advertisement
Question
Posted by: Charlotta | 2011/11/09

COXSAKIE VIRUS

Ek het verskeie bloedtoetse gehad. Alles is normaal, behalwe dat dit wys ek het coxsakie virus. Ek weet daar is verskillende soorte, hoe moet ek weet watter een ek het? Kry mens een wat jou moeg maak en depressie vererger? Indien wel, watse raad is daar vir dit. Ek het nie die een met seer keel, koors, sere ens nie.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Charlotte

Die coxsackie virus kan lei tot 'n kroniese infeksie met gevolglike kroniese moegheid, lyfseer, gevoel van depressie ens. Dit word in twee groepe, naamlik groep A en groep B, verdeel. Vra jou dokter onder watter groep jy val.

Verwys na die volgende artikel vir 'n volledige beskrywing oor die coxsackie virus: http://en.wikipedia.org/wiki/Coxsackie_virus

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement