advertisement
Question
Posted by: Worried | 2009/10/29

Coxsackie virus..?

Hi DR..wat veroorsaak die Coxsackie virus..? Word dit ook slaap siekte genoem..? Wat veroorsaak dit en is daar behandeling daarvoor..? Mense se dit is soos ' n koorsblaar as jy dit eers het dan bly dit in jou sisteem..? Inligting sal waardeer word..Dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Worried
Dit is 'n virus soos verkoue virusse wat oral om ons in die lug is. Meeste mense het teen tienertyd al 'n coxackie virus infeksie gehad en is weerstandig teen dit. Hulle dink dat by mense wat nie weerstand kry nie, en dit chronies het,dit dalk 'n oorsaak van "juppie griep" of fibromialgie kan wees. Dit veroorsaak in kinders hand voet en mond siekte. Sien http://kidshealth.org/parent/infections/bacterial_viral/coxsackie.html
Gewoonlik veroorsaak dit 'n ligte griepagtige siekte.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement