advertisement
Question
Posted by: Racoon | 2008/07/01

Coping with work and family

How does one cope with a sick child who is sleeping so poorly at night, and a senior job where one's every move is watched? I can hardly keep my eyes open, nevermind do any work. Its making me feel guilty towards my boss, but also resentful because I feel that I'm not taking care of my little one as well as I should. Where do I send my mind to straighten my head out?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Is there anyone else who can share the burden of caring for the sick child ? are you a single parent, perhaps ? COuld you hire a nanny or child nurse for a while, til the child is better ? COuld you take some leave from work ?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

9
Our users say:
Posted by: micky | 2008/07/01

kry alerigc stroop as dit die kat is sal dit help dit is nie baie duur nie en is n rooi cinnemin geur stroop maar dit kan dalk eerder wees dat sy gestel nie kans kry om te herstel by die crech nie

Reply to micky
Posted by: Racoon | 2008/07/01

Ons dink dis ons kat. Maar hy is al amper 15 jaar oud, so ons kan nie regtig van hom ontslae raak nie. En die kiddies tel mos maar elke kiem by die creche op. Gaan die regop slaap vanaand probeer, en my man uit die bed uit boender.

Reply to Racoon
Posted by: micky | 2008/07/01

in watter dorp bly jul? ons het in vadbj. gebly toe ons kids aanhoudend lugweginfeksie gekry het en die dok het bevestig dat dit die vuil lug is omdat ons ook sunis probleme het het ons besluit om na n ander dorp te trek en dit het al die verskil gemaak dit was nie maklik nie maar ons sien die verskil hul is tone beter as hul nou net wil leer deur slaap in hul beddins is als dood dollies

Reply to micky
Posted by: micky | 2008/07/01

ons het altwee ons kids by ons laat slaap en ek weet dat jy party dae nie eers wil opstaan nie my kids het ook baie lugweg infeksie gekry probeer om regop met hom te slaap ek en my man het dit gedoen en vind dit werk sorg net dat jou rug goed ondersteun is en laat le hom met sy kop op jou skouer sodat hy in sittende posiesie slaap dit is ongemaklik maar as hy makliker kan asemhaal sal hul almal beter kan slaap en eerder lyfseer as moeg ek praat uit ondervinding jy moet ook onthou dat jy nou ook uitgeput is van die swangerskap so dis dalk nie n slegte idee om twee dae afte vat sodat jy en kleinding kan rus nie in die dag behoort hy beter te slaap as in die nag

Reply to micky
Posted by: Racoon | 2008/07/01

Hy het maar net 'n boonste lugweg infeksie, maar is baie ongemaklik in die aand die laaste 3 aande. Ek weet ons is simpel om hom by ons te laat slaap, maar my man wou nie in die spaarkamer gaan slaap nie. Nou is ons altwee vodde. Die ding is net dat dit nie die eerste tweede of 10e keer is wat dit gebeur nie. Ek moet leer cope. Maar waar om te begin?

Reply to Racoon
Posted by: micky | 2008/07/01

het hul al probeer om in twee kamers te slaap dan slaap jy vir n paar uur terwyl jou man na die kind kyk en dan ruil jul om sodat jy weer kan slaap wat is fout met jul kind is daar niks wat n dok. kan voorskryf om hom te help om te slaap nie?

Reply to micky
Posted by: Racoon | 2008/07/01

No one here to help, no money for nurse, out of sick leave till 2010, so need to work very carefully with my annual leave. Plus, I am 9 weeks pregnant. So I think the solution of coping lies within me...no other choice.

Reply to Racoon
Posted by: Racoon | 2008/07/01

Dis die grootste gedeelte van die probleem, beide my ma en my skoonouers bly in ander provinsies. So dis net ek en my man wat die hele lading moet dra.

Reply to Racoon
Posted by: micky | 2008/07/01

ek weet nie wat jou kind makeer nie maar toe myne koliek gehaat het en ek op stadums gedink het ek gaan mal word of moord pleeg sulke dae het ek op my ma se knopie gedruk en dit het roetine geword dat die kids een aand by ouma oorslaap sodat ons n nag se goei rus kan inkry dit doen wonders

Reply to micky

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement