advertisement
Question
Posted by: Anna | 2009-03-19

Confused

Ek is 4 maande swanger en die laaste tyd gaan my man naweke saam met sy vriende uit en kom dan omtrent 4uur die oggende storm dronk by die huis aan. Ek het ook agter gekom dat hy sy trouring afhaal wanneer hy na pubs toe gaan. Het hom gekonfronteer daaroor maar hy kon my nie rerig ' n antwoord gee nie net dat hy dit nie doen om ander vrouens op te tel nie. Ek het begin moeg word vir die naweek stories want dit raak nie beter nie en het toe by my ma hulle gaan bly. Toe ek die hele ding wou uitpraat toe het hy net eenvoudig gesê  hy twyfel in sy liefde vir my. Ons is nou maar eers 5 maande getroud. Hoe kan ' n huwelik ooit werk as daar ' n tekortkoming van liefde aan die eenkant is. Moet ons maar skei of moet ek hom tyd gee of wat moet ek doen?

Help asseblief!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

He is behaving badly, selfishly and childishly. It sounds as though he is too immature to handle the pregnancy and the prospect of becoming a father, without behaving like a naughty boy. You both need to see a marriage counsellor together, to work out what is happening, and how he can resume behaving like an adult. What does his family and parents think of his recent behaviour ?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement