advertisement
Question
Posted by: Jana van Rooyen | 2011/11/29

Concor 5mg vir kinders

Hallo my dogtertjie (3) het hart probleme haar hartjie klop te vinnig, het Anorisme en n gaaitjie in die hart wat nie wil weggaan nie.

Dr het haar van gister af op Concor 5mg gesit ek moet die halwe pil in 2ml water oplos en haar dan 0.5ml gee.

Ek wil net weet waarvoor ek moet pasop saam met die medisyne en of die medisyne enige newe effekte op haar gaan he.

Baie dankie

Jana

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCardiologist

Hello Jana. Ek is jammer om to hoor jou dogtertjie het ‘n hart probleem, en hoop dit word gou beter. Die dosis Concor wat haar kardioloog voorgeskryf het is baie klein (0.3125 mg per dag) en dit is baie onwaarskynlik dat sy enige newe effekte sal ondervind. Nietemin, stel haar dokter in kennis asseblief as sy enige vreemde symptome kry. Moontlike nuwe effekte van betablockers soos Concor is a lae hart spoed, bors wat vluit, of koue hande en voete.

Vriendelike groete. JT.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement