advertisement
Question
Posted by: Bella | 2011/06/13

Concor

Ek is gediagnoseer deur ''n kardioloog met Barlow sindroom. Hy het Concor voorgeskryf, ''n halwe tablet in die oggend. Ek wil net weet hoe veilig hierdie pille is. Soos wat ek verstaan vetraag hierdie medikasie jou hartklop en keer dit dat daar adrenalien na die hart gaan. Is dit dan nie gevaarlik nie?? Sal dit regtig my pyn in my bors wegvat en hoe lank vat dit voordat die pille begin werk. Ek was sover te bang om dit te drink maar ek moet regtig iets doen oor die pyn. Is hierdie pille enigsins gevaarlik? Ek is baie bang om ''hartpille'' te drink. Dankie dr.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Bella

Concor is 'n veilige produk om te gebruik en jou simptome behoort binne 'n dag of twee te verbeter of selfs opklaar.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement