advertisement
Question
Posted by: SM | 2011/04/18

Concor

Hi Doc

Laat CONCOR almal wat dit gebruik gewig op tel? Hoekom laat ''n enkele pilletjie per dag mens vet word? Ek is nie oorgewig nie maar moet nou begin om ''n halwe tablet elke dag te drink. Wat gaan dit aan my doen? Ek is nie bereid om ter wille van ''n halwe pil per dag 10 of meer kg op te tel nie. Ek is redelik bekommerd daaroor. En op my voorskrif het die kardioloog twee opsies gegee: CONCOR of TAMBOCOR. Laasgenoemde lyk vir my baie gevaarlik, dit wat ek nou al daaroor gelees het. Daar is tot ''n boek daaroor geskryf oor hoeveel mense se lewens dit beë indig het. Is ek reg as ek dink CONCOR is die veiliger opsie. Ek het ''n mitrale hartklep probleem en blykbaar sal die medikasie my vreeslike borskaspyn verlig.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo SM
Die gewigoptel is een van die newe effekte wat beskryf word vir Concor waarskynlik agv sy effek op jou glukose metabolisme. As jy 'n diabetiese dieet volg (lae vet, min verfynde suiker, hoë vesel) behoort dit die gewigstoename te verminder. Kyk hoe dit gaan vir 'n paar maande. Jy kan altyd stop as dit nie met jou akkodeer nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/04/18

Hallo SM
Die gewigoptel is een van die newe effekte wat beskryf word vir Concor waarskynlik agv sy effek op jou glukose metabolisme. As jy 'n diabetiese dieet volg (lae vet, min verfynde suiker, hoë vesel) behoort dit die gewigstoename te verminder. Kyk hoe dit gaan vir 'n paar maande. Jy kan altyd stop as dit nie met jou akkodeer nie.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement