advertisement
Question
Posted by: marlize | 2011/07/11

colestrol

kan jy plaas botter eet as jy hoe colestrol ht

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Marilize
Botter en ander bronne van dierlike vet, soos vetterige vleis, eiers (veral die geel), volroommelk en suiwelprodukte, vetterige kase, roomkaas, room, en botter, bevat almal hoë vlakke totale vet, cholesterol, en versadigde vetsure. Persone met cholesterolprobleme word dus aangeraai om hierdie kosse te vermy of die inname daarvan te beperk. Gebruik liewer lae-vet 'Lite' margarien wat 'n hoë poli-onversadigde of mono-onversadigde vetsuurinhoud het i.p.v. botter. Klik op 'DietnFood' bo aan hierdie bladsy, 'You are what you eat' en lees die 'Healthy heart' afdeling vir raad oor gesonde diëte vir die hart.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/07/12

Beste Marilize
Botter en ander bronne van dierlike vet, soos vetterige vleis, eiers (veral die geel), volroommelk en suiwelprodukte, vetterige kase, roomkaas, room, en botter, bevat almal hoë vlakke totale vet, cholesterol, en versadigde vetsure. Persone met cholesterolprobleme word dus aangeraai om hierdie kosse te vermy of die inname daarvan te beperk. Gebruik liewer lae-vet 'Lite' margarien wat 'n hoë poli-onversadigde of mono-onversadigde vetsuurinhoud het i.p.v. botter. Klik op 'DietnFood' bo aan hierdie bladsy, 'You are what you eat' en lees die 'Healthy heart' afdeling vir raad oor gesonde diëte vir die hart.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.