advertisement
Question
Posted by: Joe | 2011-01-26

Colestrol

Ek is ''n dame, 61 jaar oud en baie gesond en nie oorgewig nie, maar het vandag my colestrol laat toets, die vingerprik toets, en die telling was 5.94. Moet ek bekommerd wees daaroor, en watter aanpassings kan ek maak? Ek probeer gesond eet, baie vrugte, en min rooivleis. Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Joe
Cholesterol is baie keer oorerflik en selfs mense wat baie gesond eet kan verhoogde cholesterol hê. Doen liewers 'n vastende cholesterol bloed toets in die oggend by 'n laboratorium (niks eet van 22h00 die vorige aand)om 'n basis waarde te kry. Ideaal moet dit onder 5 wees. As jy gesond eet en die cholesterol bly hoog is medisyne soms maar nodig.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-01-26

Hallo Joe
Cholesterol is baie keer oorerflik en selfs mense wat baie gesond eet kan verhoogde cholesterol hê. Doen liewers 'n vastende cholesterol bloed toets in die oggend by 'n laboratorium (niks eet van 22h00 die vorige aand)om 'n basis waarde te kry. Ideaal moet dit onder 5 wees. As jy gesond eet en die cholesterol bly hoog is medisyne soms maar nodig.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement