advertisement
Question
Posted by: Lin | 2010/02/16

Coke light en ander dieetkoeldrankie

Ek wil net graag weet of dit ok is om elke dag of wanneer ek lus is daarvoor coke light, sprite zero of een van hierdie tipe dieetkoeldranke te drink? Tel dit deel van jou vloeistofinname?

Ek weet dit sal nooit opmaak vir water nie, maar ek sukkel soms om skoon water te drink. Ek drink ook iced tea light of dieetaanmaakkoeldrank in my water, maar wil net nou en dan ' n afwisseling he.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Lin
Die menslike liggaam het VLOEISTOF nodig, en dit maak nie saak of dit tee, koffie, rooibos, koeldranke, melk, vrugtesappe, of water is wat jy drink nie. Sorg net dat jy wel 2,5 liter vloeistof per dag inneem (moenie dinge oordoen en te veel vloeistof drink nie, want dit is ook ongesond).
Geniet die drankies
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/02/16

Beste Lin
Die menslike liggaam het VLOEISTOF nodig, en dit maak nie saak of dit tee, koffie, rooibos, koeldranke, melk, vrugtesappe, of water is wat jy drink nie. Sorg net dat jy wel 2,5 liter vloeistof per dag inneem (moenie dinge oordoen en te veel vloeistof drink nie, want dit is ook ongesond).
Geniet die drankies
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement