advertisement
Question
Posted by: Tessa | 2011-03-03

Clexane inspuitings op oorsee se vlug

Hallo Dr,

Ek wil asb. weet of Clexane inspuitings koud gehou moet word op ''n oorsee se vlug? Ek gaan binnekort oorsee en is geneig tot bloedklonte. Wat se voorsorg kan ek nog tref tydens die vlug?

Groete,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tessa
jou dokter kan jou spuit voor jy vlieg, jy moet asb "flight socks" dra en gereeld opstaan en op en af loop. Vermy alkohol en drink genoeg water. Sien ook http://www.patient.co.uk/health/Deep-Vein-Thrombosis-Prevention-When-Travelling.htm
Jy sal nie 'n inspuiting op die vlug mag neem nie, en sal dalk aan die ander kant weer een moet kry by 'n dokter voor jy terugvlieg.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-03-03

Hallo Tessa
jou dokter kan jou spuit voor jy vlieg, jy moet asb "flight socks" dra en gereeld opstaan en op en af loop. Vermy alkohol en drink genoeg water. Sien ook http://www.patient.co.uk/health/Deep-Vein-Thrombosis-Prevention-When-Travelling.htm
Jy sal nie 'n inspuiting op die vlug mag neem nie, en sal dalk aan die ander kant weer een moet kry by 'n dokter voor jy terugvlieg.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement