advertisement
Question
Posted by: Weber | 2009-10-22

Ciplatrim en Weighless

Ek is nou 3 dae op Ciplatrim 10mg en volg Weighless streng volgens reë ls. Ek voel egter steeds honger - maag grom sommer vroeg al. Ek is nie insulienweerstandig en skildklier funksioneer normaal. Ek is 59. Neem Ciplatrim dalk ' n rukkie om ' n sekere vlak in die bloed te bereik, of moet my dr eerder die 15mg vir my voorskryf. Ek het absoluut geen newe-effekte van die medikasie nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Weber
Dit vat gewoonlik 'n rukkie vir enige medikasie om te begin werk en 3 dae is baie kort. Ek sal aanraai dat jy die probleem met jou dr wat die Ciplatrim voorskryf en jou Weigh-Less raadgewer bespreek. Hulle sal aanraai of jy die dosis moet verhoog, en of jy miskien ekstra porsies kos kan gebruik.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: X | 2009-10-23

Hi Weber,
Ek was ook die eerste 3 dae nog maar baie hongerig - maar van dag 4 af was dit baie beter. Ek eet nou maklik die helfte minder as voorheen - is net elke 6 ure honger instede van die elke 2 ure wat voorheen die geval was.

Die Ciplatrim verhoog serotonien vlakke in die brein wat dan aptyt verminder, maar dit doen dit deur die heropname van vrye serotonien molekules te keer (eerder as om artifisieel nog serotonien molekules by te voeg) - so dit vat ' n paar dae voor die serotonien vlakke genoeg opgebou het om aptyt te verminder. Dit verskil ook van persoon tot persoon - as jou brein baie min serotonien afskei kan dit tot ' n week vat voor dit vir jou werk.

Reply to X
Posted by: DietDoc | 2009-10-23

Beste Weber
Dit vat gewoonlik 'n rukkie vir enige medikasie om te begin werk en 3 dae is baie kort. Ek sal aanraai dat jy die probleem met jou dr wat die Ciplatrim voorskryf en jou Weigh-Less raadgewer bespreek. Hulle sal aanraai of jy die dosis moet verhoog, en of jy miskien ekstra porsies kos kan gebruik.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement