advertisement
Question
Posted by: ANNA | 2010/11/01

CIPLATRIM EN BORSVOED

KAN ''N MENS BORSVOED AS JY CIPLATRIM GEBRUIK?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Anna
Die algemene reël is dat moeders wat borsvoed, geen medikasies wat moontlik in borsmelk oorgedra kan word en dus die baba ook kan beïnvloed, behoort te gebruik nie. Ciplatrim bevat sibutramien, 'n verbinding wat die sentrale senusisteem kan affekteer. Dit is dus teenaangedui tydens swangerskap en borsvoeding.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/11/01

Beste Anna
Die algemene reël is dat moeders wat borsvoed, geen medikasies wat moontlik in borsmelk oorgedra kan word en dus die baba ook kan beïnvloed, behoort te gebruik nie. Ciplatrim bevat sibutramien, 'n verbinding wat die sentrale senusisteem kan affekteer. Dit is dus teenaangedui tydens swangerskap en borsvoeding.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement