advertisement
Question
Posted by: Natasjha | 2010/03/01

ciplatrim

Beste Dr.
Ek wil net weet of kan mens cirplatrim 10g en celebrex 200 op die selfde tyd gebruik. Ek drink ook ''n vitamien aanvulling (superden complete). kan u my asseblief laat weet. Ek gebruik die celebrex vir my nek. my nek bly on spasma in gaan. en ek weet nie wat anders om dte gebruik om dit weg te kry nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Natasjha
Dit lyk my dit is veilig om saam te gebruik en jy kan maar supradyn saam gebruik, vermy net ander kruiemiddels. 'n Warm water sakkie en massering/Fisio sal ook help vir die nekspierspasma.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/03/01

Hallo Natasjha
Dit lyk my dit is veilig om saam te gebruik en jy kan maar supradyn saam gebruik, vermy net ander kruiemiddels. 'n Warm water sakkie en massering/Fisio sal ook help vir die nekspierspasma.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement