advertisement
Question
Posted by: Dean | 2010/01/12

Ciplatrim

Ek gebruik Ciplatrim die afgelope 3 maande en alhoewel ek nie gewig optel nie, verloor ek ook nie. Hoekom gebeur dit so? Ek verstaan daar is ' n persentasie mense vir wie die nie werk nie. As ek een van die ongelukkiges is, wat anders kan my dr vir my voorskryf? Ek is desperaat en moet gewig verloor omdat ek ' n hartklep het wat lek en ek regtig die lading op my hart wil verlig. Ek is 59, nie insulien weerstandig en skildklier aktiwiteit normaal. Kan dit dalk wees dat ' n hormoon wanbalans voorkom dat ek gewig verloor? Ek het nog nooit hormoonvlakke laat toets nie en is nie op hormoonvervanging nie. help asb

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Dean

Volg jy 'n 'n oefenprogram en spesiale eetplan saam met die produk? Indien nie sal ek dit aanbeveel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2010/01/13

Dean

Volg jy 'n 'n oefenprogram en spesiale eetplan saam met die produk? Indien nie sal ek dit aanbeveel.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement