advertisement
Question
Posted by: Dezi | 2009/12/03

Ciplatrim

Ek is 59 en moet dringend gewig verloor. My dr het my op Ciplatrim gesit en ek volg ' n spesiale dieë t. Tog is die resultate baie swak. Watter ander medikasie kan dalk beter resultate lewer of wat kan saam met die Ciplatrim gekombineer word om beter resultate te verseker?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Dezi

Ciplatrim is reeds een van die beter opsies. Gee dit 'n rukkie en her-evalueer jou behandeling dan.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: sam | 2010/01/31

dr prescribed 10 mg ciplatrim morning and 10 mg cipralex in evening.will i be fine

Reply to sam
Posted by: Elmarie Vosloo | 2010/01/20

Please send me an information leaflet on Cipltrim. I hear that it can help with my blood circulation (both legs).

Reply to Elmarie Vosloo
Posted by: Johan | 2009/12/04

Dezi,
Ek het anderdag 60 geslaan. Ons oue van dae verloor nie maklik gewig nie. Ons is nie meer so aktief soos jonges nie en dit sukkel.
Ek gebruik nou Ciplatrim vir twee maande, ' n broek size afgekom maar nie veel op die skaal nie. Tot ' n nuwe skaal gekoop, dit help ook nie. Gisteroggend kon ek huil, 2kg op. Gelukkig dink dit was net water, vorige aand baie water gedrink, was warm by ons.
Nee suster, maklik is dit nie!
Ons moet maar honger ly en vasbyt die vakansietyd.
Groete en sterkte

Reply to Johan
Posted by: pharmacist | 2009/12/04

Hi Dezi

Ciplatrim is reeds een van die beter opsies. Gee dit 'n rukkie en her-evalueer jou behandeling dan.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement