advertisement
Question
Posted by: Didi | 2009-11-13

Ciplatrim

Ek was op Ciplatrim 10mg vir ' n maand maar my maag het so gegrom van honger dat my dr besluit het om 15mg voor te skryf. Ek gebruik die 15mg nog net 3 dae, maar steeds is ek dood honger 2 uur na my ontbyt van hoë  vesel graakos en afgeroomde melk, of 1 eier op 1 sny brood, met tamatie.
Ek kan glad nie sê  dat dit my honger beheer nie. Is daar ' n rede hiervoor?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Didi

Gee die 15mg nog 'n paar dae voor jy die effek daarvan evalueer. Alles van die beste!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Madeleen | 2010-02-09

Ek was vir ' n maand op Simply slim, het omtrent 7kg verloor, maar was die hele maand baie siek, duiselig, naar en het hartkloppings gekry. My dokter het nou Ciplatrim aan my voorgeskryf. Hoe vergelyk hierdie twee met mekaar en watse dieet volg ' n mens as jy op Ciplatrim is. (Ekt geen dieet gevolg terwyl ek op Simply SLim was nie)

Reply to Madeleen
Posted by: Annette | 2010-02-02

I have read many negatives things about Ciplatrim and is VERY worried. I weigh 127kgs and my doctor prescribed it. What now? How dangerous are the ingredient in this product? I am a single mother and is desperately trying to loose weight as I have to raise two kids alone. But if this product is this dangerous, maybe I should take my chances with obesity. Please help.

Reply to Annette
Posted by: Johan | 2009-11-18

eet 2 gekookte eiers of tamatie en komkommer help my vir honger.
Komkommer is een van die dinge wat jy baie van kan eet.

Los die melk en eet lae vet yogurt met jou graan vlokkies.

Sterkte, ek is amper ' n maand op ciplatrim.
My belt het geskuif van eerste gaaitjie na 3de gaatjie.

Reply to Johan
Posted by: pharmacist | 2009-11-16

Hi Didi

Gee die 15mg nog 'n paar dae voor jy die effek daarvan evalueer. Alles van die beste!

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement