advertisement
Question
Posted by: Lala | 2011/01/13

Cilift

Hi Dr

Het vandag Cilift by my GP gekry. Het so na 2 eerste pil gedrink. Nie lank daarna het ek vreeslik sleg begin voel. Warm gloede, daarna weer koud, en toe weer warm. Het ek soms naar gevoel maar nie dat ek wou opgooi nie. Kan dit die Cilift wees?
My man het maagvirus vir 3 dae gehad met koors nou weet ek nie of ek dit onder lede het want ek voel nie lekker op my maag en moes ook vanmiddag 2 maal gaan.Ek voel nou weer beter. Ek is bang om die Cilift weer te drink, want ek wil nie weer so voel nie.

Dankie vir die raad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lala
Cilift kan mens so karsiek naar gevoel gee - probeer eers begin met 'n halwe pilletjie per dag tot jy meer gewoond is daaraan (so 3-5 dae). Cilift gee nie gewoonlik diarree nie so dis dalk moontlik dat jy gastro aangesteek het. Probeer probiotika en immodium vir die diarree.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/01/13

Hallo Lala
Cilift kan mens so karsiek naar gevoel gee - probeer eers begin met 'n halwe pilletjie per dag tot jy meer gewoond is daaraan (so 3-5 dae). Cilift gee nie gewoonlik diarree nie so dis dalk moontlik dat jy gastro aangesteek het. Probeer probiotika en immodium vir die diarree.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement