advertisement
Question
Posted by: Annedi | 2010/03/02

Chroniese rugpyn

Ek het op 16 ''n blaas infeksie opgedoen met ''n geweldige lae rugpyn. Ek is nou 18 het nog steeds geen antwoord gekry nie. Ek is van die begin af by Dokters. Die diagnose was al Rumatiekkoors, Fibromialgie, Anklioseerende Spondilites. Het elke 21 dae ''n keelinfeksie wat behandel word met Antibiotika. Was al vir 3 MRI scans, 2 CT scans en 2 Bone Scans, en BAIE bloedtoetse.Het ook klomp verskillende X-trale laat doen. Die MRI en CT scans wys geen teken van rugpyn nie. Dokters vind geen probleem nie.Toe die Drs my gediagnoseer het vi AS het hulle my behandel met Humira, dit het ''n baie negatiewe uitwerking op my gehad. My pyn vlakke het toegeneem i.p.v gedaal.
Sal graag ''n antwoord wil hê .

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

Na sulke baie toetse is en die kompleksiteit van die probleem in ag geneem, kan ek nie vir jou 'n antwoored gee op hierdie forum nie. Die enigste uitweg is dat jy nog 'n spinaalsjirurg sien vir 'n opinie - jy het al meer as genoeg toetse laat doen, kry nog 'n opinie

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: rina keyser | 2010/06/28

kry dikwels lae rugpyn-feitlik heekdag deur- gebruik antiflamatoriese middels soms,wil graag weet wat oorsaak is.,

Reply to rina keyser
Posted by: Orthopaedic Specialist Forum | 2010/03/03

Na sulke baie toetse is en die kompleksiteit van die probleem in ag geneem, kan ek nie vir jou 'n antwoored gee op hierdie forum nie. Die enigste uitweg is dat jy nog 'n spinaalsjirurg sien vir 'n opinie - jy het al meer as genoeg toetse laat doen, kry nog 'n opinie

Reply to Orthopaedic Specialist Forum

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement