advertisement
Question
Posted by: zelda | 2010/03/25

chroniese moegheid

Wat se medikasie word voorgeskryf vir chroniese moegheid. Was op provigel,maar hopeloos te duur. Wat se tipe dokter kan my help wat baie kennis dra van dit? Ek is klaar gediagnoseer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi zelda

Voorskrifsgewys is ALLERTONIC die enigste ander produk waaraan ek kan dink. Dit is egter 'n skedule 5 middel en sal jou dokter se voorskrif nodig he - Ek is egter bevrees dat medisyne moontlik nie die volle antwoord sal wees nie, en dit mag dalk 'n hele verandering in lewensstyl ook benodig bv. gereelde oefening en 'n spesiale eetplan.

Dr Cecile Jadin is 'n spsialis in hierdie veld en ek stel voor hy kontak haar kantoor by 011 460 1670 of 011 465 9493 vir 'n afspraak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2010/03/26

Hi zelda

Voorskrifsgewys is ALLERTONIC die enigste ander produk waaraan ek kan dink. Dit is egter 'n skedule 5 middel en sal jou dokter se voorskrif nodig he - Ek is egter bevrees dat medisyne moontlik nie die volle antwoord sal wees nie, en dit mag dalk 'n hele verandering in lewensstyl ook benodig bv. gereelde oefening en 'n spesiale eetplan.

Dr Cecile Jadin is 'n spsialis in hierdie veld en ek stel voor hy kontak haar kantoor by 011 460 1670 of 011 465 9493 vir 'n afspraak.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement