advertisement
Question
Posted by: zelda | 2010/03/25

chroniese moegheid

Wat se medikasie word voorgeskryf vir chroniese moegheid, behalwe aanvullings en vitamines. Ek soek ''n spesifieke dokter wat kan help met hierdie toestand. Is klaar gediagnoseer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Zelda
Prof Helgaard Meyer in Pretoria het op 'n stadium 'n kliniek gehad, maar ek is nie seker of hy nog pasiente sien nie. Mens skryf gewoonlik 'n lae dosis antidepressant soos Tryptanol voor ( dit help jou om beter te slaap en meer serotonien te maak) , vitamienes, Magnesium, anti-inflammatoriese middels en daagliks 30 minute van ligte oefening - as jy seker is daar is nie onderliggende depressie, virus infeksies of skildklier probleme nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/03/25

Hallo Zelda
Prof Helgaard Meyer in Pretoria het op 'n stadium 'n kliniek gehad, maar ek is nie seker of hy nog pasiente sien nie. Mens skryf gewoonlik 'n lae dosis antidepressant soos Tryptanol voor ( dit help jou om beter te slaap en meer serotonien te maak) , vitamienes, Magnesium, anti-inflammatoriese middels en daagliks 30 minute van ligte oefening - as jy seker is daar is nie onderliggende depressie, virus infeksies of skildklier probleme nie.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement