advertisement
Question
Posted by: miekie | 2009/12/03

Chroniese moegheid

Hallo dr.
Kortliks, dubbele omleiding verlede jaar, hoë  cholestrol, lae bloeddruk. Vanjaar ligte hartaanval, 2 stents 1 jaar na omlyning. Gediagnoseer met PTS. Neem Lexamil 2Omg daagliks en Urbanol 10 mg x2 p/d. Gebruik ander meds vir hart en bloeddruk. Het terapie ontvang vir PTS wat nie eintlik gehelp het nie. Pynlike ribbes en sternum asook bene waar are verwyder is. Kan medikasie moegheid veroorsaak? Ns. Mediese voordele uitgeput.
Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Miekie
Ja, medikasie kan moegheid veroorsaak - Urbanol is 'n onderdrukkende medisyne en sommige hart medisyne veroorsaak moegheid met inspanning. Die pynlike ribbes en sternum is nogal algemeen na omleiding operasies (tot in 28% van pasiente) en kan tot 2 jaar lank aanhou. Jy sal dalk maar van tyd tot tyd moet pynmedikasie daarvoor gebruik.
Iets soos Vita-thion mag dalk help vir die moegheid.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Ianthé  | 2009/12/21

DR,
Tien jaar gelede hangman-# gehad met motorongeluk. Pyn oorheers my lewe...enige voorstelle om net die " edge"  vd pyn weg te neem?

Reply to Ianth&#233 
Posted by: cyberdoc | 2009/12/03

Hallo Miekie
Ja, medikasie kan moegheid veroorsaak - Urbanol is 'n onderdrukkende medisyne en sommige hart medisyne veroorsaak moegheid met inspanning. Die pynlike ribbes en sternum is nogal algemeen na omleiding operasies (tot in 28% van pasiente) en kan tot 2 jaar lank aanhou. Jy sal dalk maar van tyd tot tyd moet pynmedikasie daarvoor gebruik.
Iets soos Vita-thion mag dalk help vir die moegheid.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement