advertisement
Question
Posted by: Mimi | 2010/08/30

chroniese keel infeksie

Hi

Ek sukkel nou al vir omtrent 3 maande aan en af met ''n tipe keelinfeksie. Dis meer ongemaklik as wat dit seer is - dit voel soos wanneer mens ''n stukkie popcorn het wat vassit in jou keel. Daar is klein geel seertjies. en my ore pyn verskriklik. Was al ''n slag dr toe en het antibiotika gekry (Zithromax), maar dit het niks gehelp nie. Ek het glad nie verkoue of iets daarmee saam nie, maar die kliere onder my keel is sensitief. Ek is normaalweg baie gesond en kry omtrent nooit griep of verkoue nie. Help asb?
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mimi
Jy het dalk 'n weerstandige kiem, en ek dink 'n smeer moet geneem word en weggestuur word lab toe. Gaan asb terug na jou huisdokter, laat hy ook na jou ore kyk en sien of jy dalk iets soos Celestamine moet kry vir die drukking in jou ore.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/05/06

Ek het presies dieselfde simptome en dit kom nou al lank aan. Was telkemale by die dokter en elke keer antibiotika gedrink, maar niks help nie. Dit maak mens skrikkerig met al die siektes wat eintlik daar buite is en mens onseker voel, want die mediese toetse wys skoon en geen probleem. Aan die anderkant wil ek omkap van die hoofpyn en oorpyn en eienaardige gevoel in die keel.

Reply to Anonymous
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/30

Hallo Mimi
Jy het dalk 'n weerstandige kiem, en ek dink 'n smeer moet geneem word en weggestuur word lab toe. Gaan asb terug na jou huisdokter, laat hy ook na jou ore kyk en sien of jy dalk iets soos Celestamine moet kry vir die drukking in jou ore.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement