advertisement
Question
Posted by: mama | 2008/08/28

chronies medisyne

Dokter het laas genoem dat my seuntjie rebound dekongustie kan hê . Ek het dit toe opgeneem met my GP en hy het my verseker dat die chroniese medisyne met rede voorgeskryf word en dat ons met dit moet aangaan. Hy het weer vir my seun die generies van Zertyc (Centrizine-hexal) voorgeskryf. My seuntjie was nou die afgelope 10dae vir vog in die ore behandel. So hy moes die medisyne eers staak en net aangaan met Prozef, Illidian en Adco-sudrafin. Ons is nou klaar met die behandeling maar het intussen Preflam in oggend en Pholtex in aand gekry vir ' n lelike hoes. Ek wil nou by Dokter weet of hy vannaand saam met die Pholtex die Deselex kan gee en na 10 dae weer kan terug gaan na die Centrizine? Mag ek nie-chroniese medisyne soos Adco-flupain (nie langer as 10dae) gee as die goed na paar weke nie meer hul werking wil doen nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mama
Jy kan of Deselex of Zyrtec gee - maar nie albei gelyk nie. Adco flupain het ook iets in wat soos 'n antihistamien is, saam met panado, so moet net nie oordoseer met opdroog goed nie. As jy regtig chronies sukkel moet jy dalk kyk of jy by 'n oor neus en keel spesialis kan uitkom.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: joe riley | 2009/11/15

had sinus infecton, symptoms clearing up nicely, i have developed a fever in the last 24 hours

Reply to joe riley
Posted by: joe riley | 2009/11/15

Reply to joe riley

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement