advertisement
Question
Posted by: KAREN | 2010/02/07

CHROMIUM

HI. EK WIL NET GRAAG WEET HOE VEILIG DIT IS OM BIOTER HEALTH SE CHROMIUM TABLETTE TE NEEM. DIE BESTANDELE IS: VITAMIN B6 (PYRIDOXINE HCL) 7.5MG
MAGNESIUM (MAGNESIUM ASPARTATE) 80MG
MANGANESE (ELEMENTAL) 1MG
CHROMIUM (AS POLYNICOTINATE) 100MCG
PER TABLET.
IS ENIGE VAN DIE BESTANDELE NADELIG EN SAL DIE CHROMIUM HELP OM MY EETLUS ONDER BEHEER TE KRY? DANKIE .........

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Karen
Volgens ons huidige kennis behoort chroom-polinikotaat nie skade te doen nie, MITS jy nie meer as 200 mikrogram per dag inneem nie. Chroom is immers 'n sg. "swaar metaal" en alhoewel dit in KLEIN hoeveelhede help met glukosemetabolisme en dus mag bydra tot gewigsverlies, kan die skadelik wees as mens te veel inneem. Neem dus nie meer as 2 van hierdie tablette per dag en gebruik dit saam met 'n lae-vet, lae-GI dieet en oefening om gewig te verloor. Die vit B6, magnesium en mangaan (op daardie dosis) behoort nie skadelik te wees nie.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/02/07

Beste Karen
Volgens ons huidige kennis behoort chroom-polinikotaat nie skade te doen nie, MITS jy nie meer as 200 mikrogram per dag inneem nie. Chroom is immers 'n sg. "swaar metaal" en alhoewel dit in KLEIN hoeveelhede help met glukosemetabolisme en dus mag bydra tot gewigsverlies, kan die skadelik wees as mens te veel inneem. Neem dus nie meer as 2 van hierdie tablette per dag en gebruik dit saam met 'n lae-vet, lae-GI dieet en oefening om gewig te verloor. Die vit B6, magnesium en mangaan (op daardie dosis) behoort nie skadelik te wees nie.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement