advertisement
Question
Posted by: Benita | 2011/03/23

Chondrsachoma - HELP DRINGEND ASB!

Liewe Dokter

n Vriendin van my is gediagnoseer met Chondrsachoma maar sukkel om die regte dokter te kry om te help - is daar enige dokters in die gauteng area wat bekend is met die tipe van kanker wat sal kan help dringend. Dit is besig om haar linker been aan te tas en was vertel dat sy vir n dringende operasie moet ondergaan en wag nogsteeds vir die dokter, sy sou vrydag opereer word maar terwyl sy onder narkose was toe kanseleer die dokter. Die eerste dokter wat in 2006 die kanker verwyder het wil nie weer aan haar opereer nie (dit is nou al die vierde keer wat sy die kanker kry en dit vererger net).

Help asb dokter!

Byvoorbaat dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Benita
Sy moet 'n onkoloog sien - waar in Gauteng is sy? Ek kan vir haar name gee van goeie onkoloe in haar omgewing. Het sy 'n sjirurg of ortopeed gesien en weet sy hoekom hulle gekanseleer het? Gewoonlik omdat sy nie sterk genoeg is vir narkose nie of baie lae bloed telling het?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/23

Hallo Benita
Sy moet 'n onkoloog sien - waar in Gauteng is sy? Ek kan vir haar name gee van goeie onkoloe in haar omgewing. Het sy 'n sjirurg of ortopeed gesien en weet sy hoekom hulle gekanseleer het? Gewoonlik omdat sy nie sterk genoeg is vir narkose nie of baie lae bloed telling het?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement