advertisement
Question
Posted by: Rene | 2010/11/25

Cholestrol

My man se cholestrol en bloeddruk is aan die hoe kant. Watter kossoorte moet vermy word, mag enige alkohol gebruik word?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Rene
Indien jou man se cholesterolvlakke en bloeddruk verhoog is, sal ek hom aanraai om 'n geregistreerde dieetkundige te spreek aangesien hy 'n individuele dieetvoorskrif nodig het om albei toestande aan te spreek. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. In die tussentyd, klik op 'DietnFood' bo aan hierdie bladsy, en dan op 'Food as Medicine' en lees die 'Healthy heart' afdeling, om wenke te kry oor lae-vet, lae-cholesterol kosse. Terwyl jy op die DietDoc Webwerf is, doen 'n soektog met "DASH Diet" om te lees oor die sg. "DASH Diet" wat in die VSA ontwerp is om hoë bloeddruk te bekamp. Dit is ook 'n lae-vet-dieet wat sal help om cholesterolvlakke te verlaag.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/11/25

Beste Rene
Indien jou man se cholesterolvlakke en bloeddruk verhoog is, sal ek hom aanraai om 'n geregistreerde dieetkundige te spreek aangesien hy 'n individuele dieetvoorskrif nodig het om albei toestande aan te spreek. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. In die tussentyd, klik op 'DietnFood' bo aan hierdie bladsy, en dan op 'Food as Medicine' en lees die 'Healthy heart' afdeling, om wenke te kry oor lae-vet, lae-cholesterol kosse. Terwyl jy op die DietDoc Webwerf is, doen 'n soektog met "DASH Diet" om te lees oor die sg. "DASH Diet" wat in die VSA ontwerp is om hoë bloeddruk te bekamp. Dit is ook 'n lae-vet-dieet wat sal help om cholesterolvlakke te verlaag.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.