advertisement
Question
Posted by: kasandra | 2010/01/28

cholestrol

hi doc
ek het die oorerflike cholestrol (my ma) - ek was op 3 verskillende cholestrol pille maar almal gee my insomnia, seer pyne en maak my ongelooflik moeg...

ek het verlede geen tablette gebruik nie maar alles geeet wat dit moet afbring. ek oefen ook hard maar dit is nogsteeds baie hoog.

is daar ' n homopatiese / natuurlike cholestrol pil wat jy sal aanbeveel en vat jy weet werk?

ek is gesond en 31 jaar oud ... almal commend altyd dat ek die gesondste mens is wat hulle ken..

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Kasandra
Jy moet dalk probeer om by 'n lipied kliniek by een van die akademiese hospitale uit te kom. Partykeer moet mens 'n spesifieke kombinasie van pille gebruik. Ek wil nou nie vir jou homeopatiese middels aanbeveel nie, want ek weet nie hoe hoog jou cholesterol is nie. Daar is goed wat mens kan gebruik soos Vit B 3 (moenie saam met hipertensie medikasie "statins" gebruik word nie, hawermout, cholestiramien, plant sterole en steroliene soos mens kry in Procydin. As jou cholesterol baie hoog is gaan die natuurlike goed nie voldoende wees nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/01/28

Hallo Kasandra
Jy moet dalk probeer om by 'n lipied kliniek by een van die akademiese hospitale uit te kom. Partykeer moet mens 'n spesifieke kombinasie van pille gebruik. Ek wil nou nie vir jou homeopatiese middels aanbeveel nie, want ek weet nie hoe hoog jou cholesterol is nie. Daar is goed wat mens kan gebruik soos Vit B 3 (moenie saam met hipertensie medikasie "statins" gebruik word nie, hawermout, cholestiramien, plant sterole en steroliene soos mens kry in Procydin. As jou cholesterol baie hoog is gaan die natuurlike goed nie voldoende wees nie.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement