advertisement
Question
Posted by: Karolien Euvrard | 2009/07/15

cholestrol

Die gewone ou storie.... my man het cholestrolprobleme.
Watter dieet volg ek met hom. Kan ons ' n afspraak reel om u te kom sien? By wie gaan kan ons die afspraak reel?
Ons kom Vrydag 17 Julie deur Pretoria toe vanaf Groblersdal.
Groete
Karolien Euvrard
0828973443t

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Karolien
Ek sien ongelukkig nie privaat pasiënte nie. Ek sal aanbeveel dat jy en jou man vir Dr Nelly Silvis (012-322-1066) of Hilda Lategan (012- 546-6410), of een van die baie ander dieetkundiges in Pretoria skakel en 'n afspraak maak. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en kliek op 'Private Practising' om ‘n dieetkundige in Pretoria te vind. Jy kan ook die Assosiasie vir Dieetkunde (ADSA) by: (011) 789-6621 of 789-1383 skakel om uit te vind watter dieetkundiges in Pretoria spesialiseer in lae-cholesterol-diëte. Lees gerus ook die artikels oor cholesterol-verlaging deur dieet op hierdie Webwerf. Kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en dan op "Food as Medicine" en "Health Heart".
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Johan | 2009/07/16

Karolien,
jy klink ontsteld. Moenie wees. Baie van ons het cholestrol, los die probleme. Jy moet maar die vet van die vleis afsny en die hoender velle vir die hondjie voer. Dan moet hy groente en vrugte ook eet. En die volstruis vleis uitpak.
En sy Simvastatin drink.
Sterkte en groete aan jou man, want hy gaan swaar kry soos ek.

Reply to Johan

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement