advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2010-03-02

Cholestorol uitslae

Dokter, ek het u raad nodig. Ek is 32, vroulik, ek rook nie en drink nie en is nie oorgewig nie. Ek was gister vir ''n bloedtoets, o.a. vastende glukose en Cholestorol. ''n Paar uur later het my dokter my gebel en behoorlik geflip omdat my Cholestorol so hoog is. Totaal 6,9 en die slege een is 4.

''n Kardioloog het al eendag vir my Aspavor gegee en ek is veronderstel om dit al vir baie lank te drink omdat my ma Ischemiese hartsiekte het en ek oorgeerf het). My dokter het nou die Aspavor verander na Crestor en ek moet hom oor 1 maand weer gaan sien.


ek kan nie verstaan hoekom hy sy geflip het nie, want toe ek jonger was was my cholestorol al 8 of iets. Wat die dokter nie weet nie is dat aan depressie ly (het al behandeling daarvoor gekry en drink Cipralex) maar dis vir my moeilik om pille te drink en ek drink al vir 1 maand lank net die cipralex.

Is my cholestrool te hoog? moet ek maar net my medikasie drink en sal dit beter gaan?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gesiggie
Ja jong, jy moet asb jou cholesterol medikasie drink want dit is geneties en al eet jy reg gaan dit nog steeds te hoog wees. Ons wil dit ten minste 5 of minder hê. Jy wil tog nie op 40 al 'n hartaanval of beroerte hê nie! As jy in elk geval Cipralex drink kan jy mos maar die cholesterol pille by jou Cipralex sit en beide drink? sterkte!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010-03-02

Hallo Gesiggie
Ja jong, jy moet asb jou cholesterol medikasie drink want dit is geneties en al eet jy reg gaan dit nog steeds te hoog wees. Ons wil dit ten minste 5 of minder hê. Jy wil tog nie op 40 al 'n hartaanval of beroerte hê nie! As jy in elk geval Cipralex drink kan jy mos maar die cholesterol pille by jou Cipralex sit en beide drink? sterkte!
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement