advertisement
Question
Posted by: Marizanne | 2012/09/12

Cholesterole

Eks n 33 jarige vrou en het 20 jaar terug n kwartasie herstel gehad. Hulle het my cholesterol getoets en dis 6.1.Is dit nodig om medikasie geneem of kan dit beheer word deur oefening en reg eet.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCardiologist

Geagte Marizanne

Dankie vir jour vraag. Jou cholesterol mag hoog wees as gevolg van ‘n hoe vlak van die sogenaamde goeie cholesterol, dit wil se HDL cholesterol, wat gewoonlik hoog is in vroumense. As jy nie ‘n roker is nie, ly nie aan suikersiekte nie, en het nie ‘n sterk familie geskiedenis van kroonaarsiekte nie, dan is dit baie onwaarskynlik dat medikase om cholesterol te verlaag op hierdie stadium van jou lewe nodig is nie. Reg eet en gereelde oefening is natuurlik baie belangrik.

Vriendelike groete. JT.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: SUSAN VISAGIE | 2012/10/01

Ek is 38 jr en het ''n sterk familie geskiedenis van cholesterol. Ek het ook ''n hormoonsindroom wat my insulien aangetas het - dit laat my met insullienweerstandigheidtoestand. So 3 maande gelede het ek begin sukkel met hipertensie wat ek nooit gehad het nie. Wil net weet of gereelde koffie drink kan inmeng met hipertensie want ek het vir 6 jr dit nie gedrink nie. Ek is ook oorgewig met 10 kilo''s en het nou weer begin stap na die winter. Ek voel nogal gestress oor my gesondheid alhoewel ek weet dit gaan my nie help nie. Ek drink enalipril 0.5mg (dink ek) en dan het die dr nou vir my op amloc gesit. Bloeddruk tans 160/105 - wat moet ek doen. Niks gaan seker vir my dadelike verligting gee nie. Hoe kan ek ontspan en hoe verstaan ek die bloeddruk lesing. Hulle praat van die boonste een en die onderste een. Wat is die funksie of verskil van elk. Jammer my brief is so lank maar het net te veel om te vra. Sal u my kan help. Groete susan

Reply to SUSAN VISAGIE
Posted by: Cardiologist | 2012/09/20

Geagte Marizanne

Dankie vir jour vraag. Jou cholesterol mag hoog wees as gevolg van ‘n hoe vlak van die sogenaamde goeie cholesterol, dit wil se HDL cholesterol, wat gewoonlik hoog is in vroumense. As jy nie ‘n roker is nie, ly nie aan suikersiekte nie, en het nie ‘n sterk familie geskiedenis van kroonaarsiekte nie, dan is dit baie onwaarskynlik dat medikase om cholesterol te verlaag op hierdie stadium van jou lewe nodig is nie. Reg eet en gereelde oefening is natuurlik baie belangrik.

Vriendelike groete. JT.

Reply to Cardiologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement